New Brunswick (Frans: Nouveau-Brunswick), is een van die drie Maritieme provinsies in Kanada, en die enigste amptelike tweetalige provinsie (Engels-Frans) in die land. Die geskiedenis van New Brunswick kan gesien word volgens vier periodes: pre-Europese kontak, Franse kolonisasie, Britse kolonisasie en uiteindelik, New Brunswick sedert die Konfederasie. [Franse taal] |